Bonsmara Information Day

Saturday, 07 September 2019 at 08:00
Rehoboth

Rehoboth en gemeenskap, ons hoop julle is reg vir ons!

Bonsmara Namibië bring 'n inligtingsdag tot op jou voorstoep. Kom geniet 'n dag propvol inligting vir enige beesboer.

Leer meer van finansies na die droogte, 'n basiese entings program, waarna kyk ek om 'n bul vir my behoeftes te koop, top presteerder koeie en hoe hou ek vervangingsverse terug.

Boonop staan jy 'n kans om 'n bul te wen!

Sien meer op Facebook